Comments on: Noord – Oos – Wes

By: Vlam
Jy sallie glo nie, maar daar is actually donderweer!  Ek hoop dit reen…

By: wipneus
Baie mooi foto’s.  My gunsteling plek is ook  op die gras – veral in die aand as die duisende sterre vir my knip-oog

By: Girl van die Suburbs
Hey Ogies

Ek kan letterlik vir ure op die gras le om na die wolke te kyk… maar wolke met ‘n sonsondergang waar die lug met rooi en pienk en oranje en somtyds geel geverf word is net ‘n treat!

Ek onthou by my ma-hulle se huis as die donker vanuit die suide aan gedruis kom uit ‘n spesieke hoek in die tuin dan kon ons weet dit kom reen!

By: Ogies
Dis vrek mooi!  So van die os op die jas, die weer hier by ons is so deurmekaar.  Oos – son, Noord-Koue blou wolke, Wes-Clear blue skies en Suid-Donker blou reën wolke!!!

By: Girl van die Suburbs
Jis Vlam ek was al moedeloos met hierdie krulle van my… maar nou dat dit langer is werk ek baie makliker met hulle.

Ek wil ook he dit moet goed reen om al die stof af te was. Jis, maar ek moet bieg toe ek jou kiekies so kyk toe dog ek nogal dis erg droog daar by julle.

Natuurlik is EK die oulike een