Ai… dis mooi. Luister die hele song klaar want die mooiste deel is in die middel! (Of luister van 2:20 min af)
‘n Man wat darem mooi kan sing maak my kniegies lam! Ek kry skoon hoendervleis… Jakkie met sy rasper stem!
Ai… dis mooi. Luister die hele song klaar want die mooiste deel is in die middel! (Of luister van 2:20 min af)
‘n Man wat darem mooi kan sing maak my kniegies lam! Ek kry skoon hoendervleis… Jakkie met sy rasper stem!
16 Comments
Sjoe, tot my miertieties kry miertieties . . . Kevin Leo mag maar, hoor!
Tja, ek moet erken, ek was nie baie lus om hierna te luister nie…maar gelukkig is ek baie ordentlik!
Dis stunning! Het dit sommer nou gedownload. Thanks!
En nou wil my pc nie vandag videos wys nie… dink ek moet eerder oppak en gaan suip! As die elektronika nie wil saamspeel nie, speel ek ook nie saam nie!
genade dis mooi!
jy het regtig goeie smaak.
Demoerin!! Gaan suie?
Oe, dis mooi. Bitter bitter mooi
Nooit nie, nie ek nie
Kan iemand my vertel wat dit is, dat ek dit maar gaan google?
Jis Krista
Die song is nou op repeat want ek dink weer ou Jakkie… kan maar… Ek is nou skoon verlief op die man… Daai stem en stoute ogies! **sug** Ai….
Ek belowe jou Vlam as ek dink dis mooi kan jy my trust
Ek is gek oor die song. Ek reken ek het dit nou al 143 keer geluister en gekyk.
Oukie ek hoop jy kon nou al plan maak….
Daai stryk orkes… My word… Classic meets Rock… I laaik alot!!!!!
Dankie groot fan
Mooi is mooi!!!!!
Jy sien Vlam… Oukie het ‘n stoute streek in hom…
Jislaaik Carina ek jok nie as ek se dis op repeat nie!
Ek sal seker eventually gatvol raak… Maar nou ja… Dis ;n mooi video ook. Goeie kwaliteit!
Wonder of Jakkie met my sal kys as ek hom vra?
Kevin doen ook nie te sleg nie… Okay…
Hallo
Ek het nou eers kans gekry om na die liedjie te luister. Een van my all-time favourites. Die orkes saam maak dit besonders.