Hi aan al die dames
Hierdie is geen catch nie… Ek help ‘n maaikie in need… wat ‘n skoonheids salon het. Sy is opsoek na iemand om VERNIET permanente make-up op te doen (Sy het studente wat praktiese eksamen moet doen). Ek self gaan weer.
Indien jy graag jou wenkbroue, ooglede of lippe wil laat doen… pop my ‘n epossie by meisie@girlvandiesuburbs.co.za
Jy moet beskikbaar wees 12 – 16 Oktober gedurende die dag in die Lonehill area (Jhb)





13 Comments
Ek het ‘n HORROR-storie oor permanent lipliner!
Ehhhmmmm… sorry skat, Lonehill is baaaaaaaaaaie vêr vir my
Sorry, Girl, heeltemal te ver daarvoor – en te bang.
Hulle doen nie dalk tattoos nie….. seker nie, maar worth a try hehehehe
Hey Beeps!
Ek het al my wenkbroue en ooglede gedoen, maar het nie terug gegaan vir ‘n touch up nie so dis gefade… Ek gaan weer probeer, maar norrefok raak hulle aan my lippe nie!
Ek en jy en LLWD moet regtig plan maak met die koffietjie!
Nee wat Vlam… as die andrenalien eers inskop dan pee jy jouself nie meer nat nie!
Oukie… as jy graag wil le vir die oge, lippe of wenbroue kan jy saam kom… maar ek dink nie hulle doen artistic goete nie…
Ooglede en wenkbroue? … hel maar julle chicks doen moeite. In my volgende lewe wil ek weer ‘n man wees.
Stem ek ook nou met jou Andrew…. dit lyk alles net na te veel moeite en geld. Dink net aan al daardie toys wat met daardie geldjies gekoop kan word.
LOL Andrew… Ek wil ook ‘n man wees in my volgende lewe… nee, wag ek sal settle vir ‘n week… Daar is ‘n paar dinge wat ek wil ervaar in ‘n manlike lyf!
All in the name of vanity oukie… It’s the price you pay for being arm candy!
Wel ek wil in geen lewe ‘n vrou wees nie, nie eers virre week nie….
Nie eers vir ‘n dag nie oukie? Jy kan dan vir’n volle 24uur net aan boobs vat…