Om te deel

Die seer van ander laat my besef dat die lewe net soveel curve balls het om te gooi… daarom sal ons almal eventually dieselfde paadjie stap waar ons êrens mekaar tegemoet sal kom om te deel. Party leer net vinniger as ander …

Deel hierdie gedagtes met andere...:
  • Twitter
  • Facebook
  • laaik.it
  • Digg
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • Blogosphere News
  • eKudos
  • LinkedIn
  • MySpace
  • Reddit
  • Slashdot
  • StumbleUpon
  • Technorati
  • PDF
  • Print
  • RSS
Hierdie gedagtes is geplaas in gedagtegroep(e): Sommer maar net... Sleutelwoorde: , Boekmerk hierdie permanente skakel. Sê jou Sê of laat 'n terugskakel: Terugskakel URL. |

12 Comments

  1. Gesê op September 23, 2009 om 7:45 PM | Permanente Skakel

    Ons kan natuurlik almal meesterkolwers word

  2. Gesê op September 24, 2009 om 12:45 AM | Permanente Skakel

    *sug*

    Wil al daai meesterkolwers nie asb vir die Proteas gaan speel nie? :roll:

  3. Andrew
    Gesê op September 24, 2009 om 5:55 PM | Permanente Skakel

    Very nice. The violin and piano have put me in the mood for an evening with Vivaldi.

    Cold weather. Check.
    Candles. Check.
    Best real estate on the planet ie. Cape Town. Check.
    Vivaldi CD. Check.

  4. Gesê op September 25, 2009 om 9:09 AM | Permanente Skakel

    He-He-He A3… Ek vermoed wat ek en jy van krieket af weet is baie…baie…baie gevaarlik!

  5. Gesê op September 25, 2009 om 9:11 AM | Permanente Skakel

    Hi Vlam… So jy kyk wragtag krieket daar in die verre? Ek dink nie die houe van die lewe gaan maak dat ek daai balle sal kan raak slaan nie… Ek het mos nou al gese…. dis soos golf…

  6. Gesê op September 25, 2009 om 9:15 AM | Permanente Skakel

    Dis mooi ne Andrew!

    Kerse?

  7. Andrew
    Gesê op September 25, 2009 om 10:35 AM | Permanente Skakel

    Ek het al opgemerk mense kyk my snaaks aan as ek noem ek hou van kerse brand. Seker omdat ek ‘n man is.

    Ek stal ook twee kopbene uit in my sitkamer. Een is Homo sapien en die ander Australopithecus africanus. Mense dink seker dit is ook weird omdat ek ‘n man is.

    You must live YOUR life and not the life others want you to live. Go for it. :-)

  8. Gesê op September 25, 2009 om 10:51 AM | Permanente Skakel

    Andrew is ‘n under cover romantic?

    Nou hou jou kopbene jou darem geselskap? Ek meen die stories wat hulle kan vertel….. Weet die museum egter dat jy hulle leen?

    Ek weet self nie wat my lewe entail nie Andrew… Ek probeer nog uitfigure maar ek begin vrede maak… Ek wil weer lief he…. Ek gaan verseker ophou spyt wees.

  9. Andrew
    Gesê op September 25, 2009 om 11:40 AM | Permanente Skakel

    :lol: Dis ongelukkig nie regte kopbene nie (nagemaak) en die Transvaal museum weet van die een … ek het dit by hulle gekoop, aka bro Ples.

  10. Gesê op September 25, 2009 om 1:30 PM | Permanente Skakel

    Whaahah :mrgreen:

    Ek dog dis net tannie Ples… waar kruip die boet dan nou uit?

  11. Andrew
    Gesê op September 25, 2009 om 3:14 PM | Permanente Skakel

    Ek het ‘n praatjie bygewoon waar die geslag van Mrs Ples bevraagteken word. Ons sal nog ‘n bietjie moet wag voor ons weet of dit ‘n cutie pie of ‘n dude was. :-)

  12. Gesê op September 25, 2009 om 3:36 PM | Permanente Skakel

    Jy is ook maar ‘n interessante entjie mens ou Andrewkie!

Sê jou Sê

Jou E-pos word nooit gepubliseer of met andere gedeel nie. Benodigde velde word gemerk met 'n *

*
*
  • Meer oor die Suburbs…

  • Stem vir my

    Vote for this Blog

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 7 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License