Een woord

stick-figureHmmm….Eintlik was ek nog nooit so bly om ‘n tag te sien nie…

Kan enige iemand hierdie loskop in EEN woord beskryf? Want ek kan nie.

Ek weet van Tweeling en Oukie en Vlam te tags… Ek sal so gou moontlik saamspeel want ek het dink werk daar…

Intussen dink ek PJ en Adrie en Krista moet sommer saam speel… wag… ek dink drie is te min… Jane en Nelba en Boervrou en Annderster en Kaneeltjie en Ogies… hmmm en sommer Kaalvoet kind ook.

Last but definitely not least… Beeps!

En al is jy nou nie op die lysie nie… Kom plak nog steeds jou ou woordjie!

PS…. Jammer aan almal wat my nou meer swets oor die tag-line as die tag self…  Die Jip, I love you too…verwys na my (swak) come back waar almal die tagger vloek oor die bleddie tag…  Ek vra om verskoning!

Deel hierdie gedagtes met andere...:
  • Twitter
  • Facebook
  • laaik.it
  • Digg
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • Blogosphere News
  • eKudos
  • LinkedIn
  • MySpace
  • Reddit
  • Slashdot
  • StumbleUpon
  • Technorati
  • PDF
  • Print
  • RSS
Hierdie gedagtes is geplaas in gedagtegroep(e): Sommer maar net... Sleutelwoorde: Boekmerk hierdie permanente skakel. Sê jou Sê of laat 'n terugskakel: Terugskakel URL. |

35 Comments

  1. Gesê op September 9, 2009 om 11:32 AM | Permanente Skakel
  2. Gesê op September 9, 2009 om 11:35 AM | Permanente Skakel

    Girl, jy is ‘n kombinasie van soveel teenstellings bv.: sterk en weerloos, hartseer en borrelend. Jy’t ‘n sagte hart, maar jy’t geleer om jouself te beskerm. Jy’s beslis een van daai mense van wie mens onmiddelik hou. Ek dink die woord wat jou die beste beskryf is

    Enigmaties.

  3. Gesê op September 9, 2009 om 11:46 AM | Permanente Skakel

    Ek gaan nou my huiswerk doen! Promise! :lol:

  4. Gesê op September 9, 2009 om 11:51 AM | Permanente Skakel

    WoW….. Faaarrkk…. Uuuhmmm

    Dankie Adrie!

  5. Gesê op September 9, 2009 om 11:57 AM | Permanente Skakel

    Vrekkit… Dankie Nelba

    Sjoe… Ek dink hierdie speletjie is cool en kon nie op ‘n beter tyd gekom het nie.

  6. Gesê op September 9, 2009 om 12:32 PM | Permanente Skakel

    Gedoen.

  7. Gesê op September 9, 2009 om 1:11 PM | Permanente Skakel

    Diep

  8. Gesê op September 9, 2009 om 1:16 PM | Permanente Skakel

    Oukie…. Hou jy van by die reels hou?

  9. Gesê op September 9, 2009 om 1:22 PM | Permanente Skakel

    Huiswerk gedoen.

  10. Gesê op September 9, 2009 om 1:27 PM | Permanente Skakel

    En myne ook. :wink:

  11. Gesê op September 9, 2009 om 1:29 PM | Permanente Skakel

    Bwhahahaha!! :lol:

    I love you! I really, really love you!

  12. Gesê op September 9, 2009 om 1:36 PM | Permanente Skakel

    :oops: :oops: :oops:

    Ek is nou maar eenmaal an acquiring taste… want behalwe vir die voet in die mond hier… Het ek gister ook ‘n bloutjie geloop…. Dit involve ‘n rokkie en wind en ‘n vreemde man…

  13. Gesê op September 9, 2009 om 1:39 PM | Permanente Skakel

    Vlam? WAAR??????????????????

  14. Gesê op September 9, 2009 om 1:44 PM | Permanente Skakel

    Toemaar….Klaasvakie het dit gekry! :oops:

  15. Gesê op September 9, 2009 om 1:52 PM | Permanente Skakel

    Ek doen dit sommer hier, want anders gaan ek elke keer ‘n nuwe inskrywing moet doen vir elke tag….

    mmmmm……..thinking……thinking……

    ek dink jy’s ‘n (hier volg die enkele voord) treat!!!

  16. Gesê op September 9, 2009 om 2:04 PM | Permanente Skakel

    Nell

    Vertel! Ons is die ene ore!

  17. Gesê op September 9, 2009 om 2:32 PM | Permanente Skakel

    Ek met my bright idee van EEN woord…jissie, dis nie maklik nie! :lol:

    Ontledend…Is daar so iets? n Denker wat als…veral jouself ontleed tot in die fynste detail.

  18. Gesê op September 9, 2009 om 3:31 PM | Permanente Skakel

    Girly, daar het ‘n paar woorde opgekom en dit was moeilik om een te kies, maar ek sal gaan met: ontfermend.

    Ek het ook opgetel dat jy besorgd, belangstellend, snaaks en diep is.

    Ek skryf dit sommer hier, want ek weet nie of ek die tag ding moet doen nie. Nog nie baie mense ken vir Kaneelsuiker nie.

  19. Gesê op September 9, 2009 om 6:20 PM | Permanente Skakel

    Jong A3 … Ek het by die BP gestop na my trippie stad se kant toe want hulle maak lekkerste hotdogs! Ek het ‘n vreeslike fraai “wrap”rokkie aangehad en toe ek by die deur uitstap, my hande vol kos en die wind wat waai… toe waai hy die een deel van die wrap paneel net effens te hoog / ver om… en met die sit karools in sy pick up en smile vir my… Persoonlik dink ek hy het net gesquint om arc eyes te vermy… my beentjies is wit…. :D

  20. Gesê op September 9, 2009 om 6:25 PM | Permanente Skakel

    Oeg…jy slaat daai spyker hard oppie kop! Ek maak myself mal met al die vrae wat ek altyd vra. ;)

  21. Gesê op September 9, 2009 om 6:28 PM | Permanente Skakel

    Nee, kyk ou kaneeltjie! Tag sommer almal wie ek getag het dan kan almal jou sommer vinnig leer ken! Kom-Kom…. :mrgreen:

  22. maxie
    Gesê op September 9, 2009 om 8:11 PM | Permanente Skakel

    Nell = verkleurmannetjie

  23. Gesê op September 9, 2009 om 8:18 PM | Permanente Skakel

    Hey ou Max

    But why?

  24. maxie
    Gesê op September 9, 2009 om 9:54 PM | Permanente Skakel

    Nell

    Soos ek op Adrie se blog gese het:
    Verkleurmannetjie a.g.v. jou veranderende haarkleure, dis al….
    Jammer, ek moes dit seker duideliker gestel het…

  25. Gesê op September 9, 2009 om 9:58 PM | Permanente Skakel

    Ag dankie tog! Dankie Max

    Ek sweer ek sien dit nie op dorings nie!

    Wel…Saterdag is D-day dan verander die kapsel weer! ;)

  26. Gesê op September 9, 2009 om 11:39 PM | Permanente Skakel

    Hmm, ek dink ek gaan die ding nog so week kans gee en dan sal ek ‘n paar mense tag. Hierdie straatkat is nog nuut in die alley!

  27. Gesê op September 10, 2009 om 7:20 AM | Permanente Skakel

    Reëls is reëls… dit maak partykeer net die lewe makliker.

  28. Ogies
    Gesê op September 10, 2009 om 7:57 AM | Permanente Skakel

    Ongekunsteld

  29. Gesê op September 10, 2009 om 9:00 AM | Permanente Skakel

    Kaneeltjie… Die mense blaf net…Hulle byt nie :mrgreen:

  30. Gesê op September 10, 2009 om 9:02 AM | Permanente Skakel

    Ek stem saam met jou oukie, wou maar net uitvindof jy nie dalk partykeer jou eie reels breek nie! ;)

  31. Gesê op September 10, 2009 om 9:06 AM | Permanente Skakel

    Ag ogies…Ek is vrot in Afrikaans…. wat beteken ongekunsteld? :?:

  32. Gesê op September 10, 2009 om 1:05 PM | Permanente Skakel

    Girlie, as jy sukkel met ongekunsteld, probeer ongegoëgeld!

    My een woord vir jou sou wees: foeniks!

  33. Gesê op September 10, 2009 om 1:25 PM | Permanente Skakel

    Njanjanjnanjnajnajna…. Ou groote! (lees – ou great one)

    Ek moes gedink het aan die goëgel maar was te lui… ek bieg! ;)

    Jislaaik… dankie emil!

  34. Gesê op September 10, 2009 om 1:31 PM | Permanente Skakel

    Wel ou Ogies, ek het toe gaan google… Dankie!

  35. Gesê op September 10, 2009 om 1:35 PM | Permanente Skakel

    my huiswerk is nou amptelik gedoen en nou’s dit jou beurt!

Sê jou Sê

Jou E-pos word nooit gepubliseer of met andere gedeel nie. Benodigde velde word gemerk met 'n *

*
*
  • Meer oor die Suburbs…

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 9 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • En ook vir…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License