Dis net lekker

Girlie het regtig niks om vandag kwyt te raak nie….  Alles is net lekker vanoggend.

Lekker dag vir julle ook!

Deel hierdie gedagtes met andere...:
  • Twitter
  • Facebook
  • laaik.it
  • Digg
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • Blogosphere News
  • eKudos
  • LinkedIn
  • MySpace
  • Reddit
  • Slashdot
  • StumbleUpon
  • Technorati
  • PDF
  • Print
  • RSS
Hierdie gedagtes is geplaas in gedagtegroep(e): Natuurlik is dit mooi... Sleutelwoorde: Boekmerk hierdie permanente skakel. Sê jou Sê of laat 'n terugskakel: Terugskakel URL. |

10 Comments

  1. Gesê op September 17, 2009 om 10:40 AM | Permanente Skakel

    Ek’s tevrede met daai ‘lekker’ dan… :mrgreen:

  2. Gesê op September 17, 2009 om 12:24 PM | Permanente Skakel

    Lekker dag vir jou … :smile:

  3. Daizy
    Gesê op September 17, 2009 om 12:33 PM | Permanente Skakel

    Weet jy…dis wonderlik om te hoor daar is mense wat net ‘n LEKKER daggie kan hê…geniet dit Girlie

  4. Gesê op September 17, 2009 om 1:25 PM | Permanente Skakel

    Ahhhh, die beste band ooit!

  5. Gesê op September 17, 2009 om 2:21 PM | Permanente Skakel

    Dankie julle!

    Dag het goed begin… maar dag job maak dat hy nie so lekker gaan eindig nie… Ek moet tog die koerant berig wat hier teen my bord vas geplak is vir julle wys… Opskrif lees:

    “Working with idiots can kill you”

  6. Gesê op September 17, 2009 om 3:26 PM | Permanente Skakel

    Waaaahahaha!!! I read that too… :shock:
    /me check net gou my colleagues….
    :oops: Sjoe, dankie tog hulle lewe nog ammal. Means I’m not an idiot :mrgreen:

  7. Gesê op September 17, 2009 om 3:52 PM | Permanente Skakel

    :lol: @ BB

  8. Andrew
    Gesê op September 17, 2009 om 7:12 PM | Permanente Skakel

    BB jy is skerp … definitief nie ‘n idioot nie … hahaha. :lol:

    Girlie wassup met die video? “Embedding disabled by request” Wat meen dit?

  9. Gesê op September 17, 2009 om 7:18 PM | Permanente Skakel

    Oi… Andrew… Faaarrrrkkk… Ek het nie eers gesien nie hoor… Niemand se my ook nie!

    Geen idee nie…. U2… Beautiful day… Dis wat moes speel….

  10. Gesê op September 17, 2009 om 7:19 PM | Permanente Skakel

    Ou Beeps…. Ou klaasvakie hier verstaan nou eers ja! :roll:

Sê jou Sê

Jou E-pos word nooit gepubliseer of met andere gedeel nie. Benodigde velde word gemerk met 'n *

*
*
  • Meer oor die Suburbs…

  • “n Voorstedelike Engel

    Ek is 'n nooi van Pretoria maar woon al 'n paar jaar in die Goudstad. Dit is in my nuutgevonde vryheid waar ek besonderse dinge beleef het en mense ontmoet het wat my bestaan ingekleur het. Mooi herinneringe is gebou; maar ook hartseer terugslae is beleef. Of hierdie nou 'n spoegblok, 'n dagboek of net die neerpen van 'n mengelmoes van my onsamehangende denke is, is debateerbaar. Dalk is ek 'n filosoof met die wyshede van die wêreld wat ek aan ander kan openbaar..... Ek kan dus bieg, wat ook al die beskrywing... hierdie is 'n persoonlike soeke na innerlike vrede en antwoorde wat ek verstaan.

  • My gedagtes draai om…

  • Besoekers nou by die suburbs…

    • Daar is tans 6 Besoekers aanlyn
  • 'n Wolk van Sleutelwoorde...

  • Onlangse Opmerkings...

  • Kontak die Suburbs

  • Argiewe van gedagtes

  • Ek ondersteun graag…

  • En ook vir…

  • Besoers aan die Suburbs…

    Hit Counters
  • Neem asseblief kennis…

    Kopiereg © 2010 Girl van die Suburbs - Alle regte voorbehou - totdat die Stormers die Super 14 wen. Wat beteken dit is van nou af tot in alle ewigheid. Hierdie blog is vir my ontwikkel op WordPress en 'n eie, unieke tema op die Thematic platform deur 2imagine met grafiese ontwerp insette deur I Love Design

  • Afrigator
  • Creative Commons License