Comments on: Die laaste 50 jaar

By: demoerin
Die wat nie wil saamstem nie word gebliksem.

By: Girl van die Suburbs
Maar stem hulle nou saam met jou?

By: demoerin
Sjoe, ek voel sommer beter….

By: Girl van die Suburbs
In all honesty… Dit wat hoorbaar is… is nie so bad nie… Klink net erg deur mekaar! Sjym….

By: demoerin
Maar sê nou net hulle kan….. en ek weet dit nie??

By: Girl van die Suburbs
Ai oukie… gelukkig raas dit nie so dat die wat langs jou sit dit kan hoor nie! It could be worse…..

By: Girl van die Suburbs
Hey-Hey Spinnekoppie!

Nou dis die ironie! Vandag se ouers is die waaroor die stukkie gaan maar o’ wee…..     Erens het daar iets in die samelewing gebeur…

By: demoerin
Moeg is ‘n anderste ding as ‘n koppie wat raas

By: Spinnekop
so waar.. ons het baie oorleef.. heheh

die vraag wat nou hier in my kop aangaan.. is Hoekom is vandag se kinders sulke “binne-kinders” en soos NetJane sê die kinders sê nie dankie nie?

Ek glo die ouers van vandag het BAIE te doen met die opbring van hul kinders om hul waardes te leer en om te leer om asseblief en dankie te sê..

KOMAAN ouers.. julle was die kinders wat die 1930s tot ’80s oorleef het, wat buite gespeel het en respek getoon het.. en WAAR het ons dit geleer.. BY ONS OUERS wat tien teen een by die huis was waar ons kon SIEN en ERVAAR hoe ons ouers met anders mense oor die weg kom.

Ek het nou soveel om te weef, lees maar verder op my blog, as jy wil.. heheh

By: Girl van die Suburbs
Wel A3… Weet jy wat is sad… baie van my vriendinne se kinders weet al op 3 waar om die teevee aan te skakel en hoe om van kanaal te verander. As die ogies oopgaan is dit “kan ek storie kyk”…. tot die sieletjie voor die kassie aan die slaap raak…

Mag ek dit nooit die norm wees die dag wat ek ‘n mini-me het nie!