Ek moet leer (en vinnig ook) om nie so voor op die wa te wees nie. Ek moet inblend… Note to self…. **oorweeg muurblommetjie** Onse liewe Sonkind het my gewaarsku en in my onkunde het ek geglo dis ydele woorde en nou sit ek weer met ‘n tag op hande
….. TRUTH OR DARE
Enige iets wat jy nog ooit van die Girlie wou weet, maar te ordentlik of onordentlik was om te vra, doen dit nou. Speak! Or forever hold your peace. Jy moet jou vraag / vrae in die kommentaar boksie los en ek moet antwoord – daar of in ‘n inskrywing as daar baie vra is. As ek vir een of ander rede nie wil antwoord nie moet ek ‘n snaakse storie opmaak om te vergoed.
Ek weet nou al dat daar nie ‘n ding soos ‘n skaam of te ordentlike blogger is nie…. Wel ‘n ernstige blogger….. So as jy dalk brand om saam te speel maar nie jou naam aan snert wil koppel nie, kan jy dit maar anoniem doen… En al is jy net ‘n leser sonder ‘n blog mag jy nog steeds saam speel!
Ek dink ons moet eintlik vir ou Plasie blameer vir die een…dit was immers sy breinflatus gewees… Thanx man!
To stay true to tradition… gaan my I love you too’s aan Tweeling en Adrie en Wippie
Opsioneel kan speel Oukie (want ek gee hom baie grief oor ek hom so laaik)
En dan wil ek net weet hoekom tag niemand ooit vir Rosa, Johan , Ding of Alleman nie?






42 Comments
Kan ek net se… VLAM jy kroek!
….. En die son is nog nie eers oor die randjie nie…..
Ek le in my bedjie en luister na die kiewiete, poue en hane wat skree…. Dis eintlik abaie scary al daai klanke saam!
Jy maak seker n grap?
Ek ken nie snaakse stories nie.
En nee, ek is niks lief vir jou nie! Niks!
1. Have you kiss the girl? Did you like it?
2. Wat eet jy vir ontbyt?
3. Thongs of stomach-holding panties?
4. Hoe lyk jou koffie beker?
5. Was jy al gearresteer?
6. Sing jy in die stort?
7. Wat is die een boek wat jy vir jou kinders sal aanbeveel?
8. Hoe oud was jy toe jy jou maagdelikheid verloor het?
9. Wat sal jy doen as popcorn van die mark afgaan?
10. Hoe gereeld raak jy dronk?
I’ll be back.
Adrie – jy vra die allerlekkerste vrae denkbaar!!
(in spanning)
Ek wag nou maar virrie antwoorde
Hi Girlie
♥ Beskryf jou droom-man. (Persoonlikheid obvious, want ek dink ons moet realisties wees. Net sterre trou met sterre!)
♥ Wat is vir jou romanties? ‘n Aandjie, beskryf.
♥ Wil jy eendag kids hê? Hoeveel?
♥ Watse name sal jy jou kids gee?
Wou nog uitdink maar as ek nie nou die haarkleursel afspoel nie, brand my hare mors-af!
Wat is jou fav kleur?
Hou jy van tjoklits?
Wat is jou drink of choice?
Wat eet jy nie?
Het jy ‘n teddiebeer?
Kyk jy animasieflieks? Wat is jou fav?
1. Jy bly by ‘n golfbaan. Weet nie darem iets van golf af?
2. Wat maak jou bang?
3. Looks of karakter? Hoekom?
4. Sportmotor, Familiemotor of 4 x 4?
Njanjanjnanjanja….. Yeah righ A3…
Lekker man!
Nou maar reg… laat ek net eers die rondtes van vader kloete doen dan is ek terug….met ‘n vengance!
Ek is saam met Beeps! EK wag in spanning…
Wat doen jy vir ‘n lewe???
As jy enige iets kon doen wat sou dit wees?
WOu nog se, ek dink ook Vlam kroek…
More, more!
1. Beddegoed: katoen of satyn?
2. Beskryf jou gunsteling pajamakies?
3. Hoeveel boyfriends het jy al gehad?
4. Het jy al aan kraam gedink? Beskryf jou droom bevalling.
5. Gaan jy eendag borsvoed? Vir hoe lank?
6. Enige allergiee?
7. Enige fobies?
8. Jou swakste karaktereienskap?
9. Jou grootste achievement?
10. Watter parfuum gebruik jy? En hoekom?
11. Hoeveel keer ‘n dag borsel jy tande? (ja, ek het ‘n ding oor tande…)
12. In watter kledingstuk sal ons jou NOOIT vang nie?
13. Jou gunsteling vloekwoord?
14. Is jy tans verlief?
15. Hoe het jou matriekuitslae gelyk? Ja, ek soek asb simbole ook.
Kaalvoet…ek watch jou…
Wag tot jy eendag soveel geraamtes soos ek het, dan praat ons weer!
/giggel in mou. This is fun!
1. Het jy ‘n gunsteling sex position?
2. Wat was eerste, die hoender of die eier?
3. Hoe oud was jy toe jy jou eerste soen gehad het. En wat was die ou se naam?
4. Wat is jou grootste droom op die oomblik. As jy enige iets kon kry wat jy wil hê, wat sallit wees.
5. Is daar enige iets in jou lewe wat jy gedoen/gesê het, wat jy regret?
6. As jy iets aan jou lyf/gesig kon verander, wat sou dit wees
7. Hoe gereeld was jy jou hare?
Hmm…dis al waaraan ek nou kan dink..
Ek het nou soooo gelag die mense het actually kom kyk wat met my aangaan!
Julle is funny!!!!!
Vlam!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Oooooohhhhh Myyyyyy… LIZE!!!!
Ek LOVIT!!! Hier is nou al ‘n lekker paar juicy vrae. Gaan nou maar net terugsit, want ek kan nie wag vir die antwoorde nie.
Lag maar Kaneeltjie… Moet ons jou ook tag?
Lyk so of jy smeek? kan dit in jou kaneelogies sien!
Hierdie kans kan nie verby gaan nie
* wat is jou gunsteling blog
* hou jy daarvan om cleavage to wys? Wat is jou borsmaat?
* hou jy van braaivleis en watse vleis is die lekkerste?
* hou jy van jouself?
Het jy ooit op skool gekroek in toetse of eksamens?
Was jy ooit verlief op ‘n onnie en wie was hy?
Sal jy by die baas slaap?
Vertel ons EEN ding wat NIEMAND nog ooit van jou geweet het nie.
En o ja – tag vir Kaneels
hahaha! GIRL!! Jaja, ek weet, baie gewaagde vraag, maar dis darem ‘n YES or NO question
Jy hoef net te sê of jy ‘n gunsteling posisie het, jy hoefie uit te brei nie
LOL Lize…. Dis die ding ek is bang ek kan nie ophou liries raak nie!
Ek sal oor die naweek aan die post werk..
Braai tyd by die werk….Ek gaan nou onder die boom sit!
tot later
x <3 x <3
Sjoe…
@ Vlam – Jou droom bevalling….. bwahahahaha
Vragie – As jy die keuse kon kry om ‘n drankie te kies en daar word gewaarborg dit sal jou nooit weer dronk maak nie al drink jy liters daarvan…. wat sal dit wees?
En o ja… nogge vraag – Dra jy pajamas?
1. Kan jy nog ‘n foto opsit?
DMI, enige vrou met verstand sal haar droombevalling uitgewerk he. Jy weet, nes ‘n droomtroue of ‘n droomvakansie…
11. Waarmee sal jy die dansbaan open met jou troue?
12. Watter tipe rok sal jy in trou?
13. Kan jy skilder?
14. Is jy prakties?
15. Gril jy vir bloed?
16. Eet jy brood?
17. Wat was die mooiste ding wat iemand al vir jou gese het?
18. Vergewe jy maklik?
19. As jy ‘n liefdadigheids organisasie kon stig, waarop sou jy konsentreer?
20. Hoeveel tande het jy?
21. Het jy enige fobies? Wat is hulle?
22. Wat is jou gunsteling plek in Pretoria?
23. Hoe kom jy en jou ma oor die weg?
24. Watter eienskap van jou ma bid jy het jy nie?
25. Het jy al iets van jou ma in jouself erken?
26. Het jy al iets gese wat jy berou het?
28. Wat eet jy nie?
29. Bad of stort?
30. Neem jy jou kar self in vir ‘n diens?
31. Kan jy ‘n band ruil?
32. Is jy bang vir enige blogger?
33. Het jy al iemand te lyf gegaan?
34. Byt jy jou naels?
35. Het jy al selfmutilation gedoen?
36. Was jy ‘n teachers pet?
37. Kan jy perd ry?
38. Wat is jou gunsteling cocktail?
39. Watter tipe melk koop jy?
40. Het jy ‘n begroting en hou jy streng daarby?
41. Wanneer laas het jy gehuil?
42. Is jy ‘n lelike grenser of loop die trane net as jy huil?
43. Wat maak jou baie ongemaklik?
44. Kan jy brei?
45. Leef jou oumas en oupas nog en hoe is jou verhouding met hulle?
46. Wat is op jou bucketlist?
47. Het jy al jou lewe voor jou sien afspeel?
48. Wat van Oscar vind jy adorable?
49. Hoe lyk jou gewone naweek?
50. Hoe dikwels sien jy jou familie?
51. Wat is belangriker, familie of vriende?
52. Kan jy sonder jou rekenaar oorleef?
53. Het jy al Mamma Mia op die verhoog gesien?
54. Wie is jou gunsteling skrywer?
55. Was daar al ooit ‘n boek wat jy nie kon klaar lees nie?
56. Was jy ‘n prefek op skool?
57. In watter kleuterskool was jy?
58. Hou jy ‘n dagboek?
59. Wildtuin of die see?
60. Waar is jou gunsteling stranddorpie?
61. Hou jy daarvan om die middelpunt van belangstelling te wees?
62. Word jy maklik geintimideer?
63. Ken jy jou tafels?
64. Is jy bang vir goggas?
65. Gooi jy sommer enige petrol in of is dit altyd een spesifieke dienstasie?
66. Dra jy kontant by jou of betaal jy met kaarte?
67. Dra jy bril of kontak lense?
68. Is daar onderklere wat jy bere vir ‘n spesiale geleendheid?
69. Hoe voel jy oor kondome?
70. Watter tydskrifte koop jy graag.
71. Koffie of tee?
72. Is jy erg kiembewus?
73. Waar trek jy die lyn?
74. Watter grote skoene dra jy?
75. Glo jy aan astrologie?
76. Wat is jou natuurlike haarkleur?
77. Flos jy gereeld?
78. Het jy al ‘n one night stand gehad?
79. Hou jy van vlieg?
80. Hoe gereeld maak jy jou huis skoon?
81. Kan jy fudge maak?
82. Wat is jou spesialiteitsdis?
83. Sal jy gaan jag?
84. Wat is die reels van jou toilet?
85. Het jy al detensie gesit? Waarvoor?
86. Was jy ‘n pligsgetroue leerling/student?
87. Weet jy wat gaan onder jou kar se bonnet aan?
88. Wat dink jy van my blog?
89. Hoe gereeld verwyder jy jou beenhare en hoe doen jy dit?
90. Hou jy van kamp?
91. Hoe maak jy jou ore skoon?
92. Vir watter diere gril jy?
93. Sal jy jou slaapkamer met vlermuise kan deel?
94. Waarmee sal ‘n mens jou in ‘n wip mee kan vang?
95. Wat is jou gunsteling onderwerp om oor te gesels?
96. Het jy al gedink hoe jy Demoerin sal vra om te trou?
97. Wou jy al ooit selfmoord gepleeg het? Hoe?
98. Waar sit jy gewoonlik in ‘n kerk?
99. Verkies jy roll – on of ‘n sproeikan? Wat is jou geur?
100. Is dit genoeg vrae na jou sin?
Blixem!
En om seker te maak ons kry ‘n storie.
101. Wat is jou naam, van, bankrekeningnommer en password?
LOL, nee maar dis reg, dan verander my vraag nommer 1 na:
1. WAT is jou gunsteling sex position?
Nou watse vrae bly vir my oor??
Ek gaan nou nie kontroleer nie Girlie so sorry as ek my vrae dupliseer.
Wat is jou gunsteling movie? en hoekom?
Wat was jou gunsteling speelding as kind gewees? het jy dit nog?
Wat is die een ding wat jy wil doen voor jy doodgaan?
Wat is jou “nemesis”
Het jy slegte gewoonte wat ander mense sou irriteer?
Wat is die eerste ding wat jy in mense raaksien?
Wat hou jy die minste van oor jouself?
Wat is jou spesiale talent, behalwe nou blogging
Gaan jy nog enige privaatheid oor hê na jy al hierdie vrae beantwoord het?
whoop whoop!!!!
Lekker naweek!
O griet Nell, julle het al my simpatie met hierdie speletjie!
Ek sal jou net enetjie vra, ‘n maklike:
Wie is jou gunsteling cartoon karakter?
O, goeiste, nee. Ek moet swot. As ek so na Adrie se lys kyk, dan is ek bly ek maak nie sulke beloftes nie
OH…..My….. Soul…..
Ek hoor toe ‘n voeltjie wat fluit daar is marakas… fokkit…. En nie hoe nie!
Waar het ek nou weer marakas gemis? Ek mis ook altyd alles.
Shit…Nee okay…Ek is mos bang vir niks…Ek aspire tot een ding van nou af…
***M-U-U-R-F-O-K-K-I-N-B-L-O-M-M-ET-J-IE***
Ek sal die vrae in twee posts doen… Al 160 van hulle!
Hiermee is die vrae nou gesluit!
Maar ek het nog n vragie of 10 . . .
norrefok!
Hoe sluit ‘n mens comments op ‘n post?