Comments on: Dans is oefening!

By: Girl van die Suburbs
Ek moet bieg, julle twee manne het my nou impress!

Om agter ‘n klein balletjie aan te hol is nie grappies nie! En dan op julle ouderdom ook nog….  **koes**

By: Andrew
Hahaha alweer snaaks, nee ek weet Ding … ek weet jy sal nooit met krale tussen jou fingers vroetel terwyl jy met geeste praat nie. Dit was net die gebedsmuur wat my getrigger het.  Ek het self lank muurbal gespeel en dit baie geniet.

By: LXDing
Nee, gits Andrew, Ding het gewoon nie die krag in die arms om nog ‘n boek ook vas te hou sulke tyd nie, om nie eers te praat van die skud nie – Ding lyk maar net half ritmies wiegend, maar dis suiwer net om balans te hou en nie van sy voete af te kletter nie. En Ding bid in hyg-kode – hoop maar daar iewers verstaan Vader Tyd daai. Moet ook wees, want die halfuur gaan darem elke dag om!

By: Steve
“Onnosele, maergat, anoreksiese ottergevreet!”

Bliksem!

By: Andrew
Whahaha @ Ding se gebedsmuur.  Dis snaaks. Nogs snaakser is dat die mens dit WEL doen.  Hy staan voor ‘n klip muur, lees uit ‘n boek en praat met ‘n spook terwyl hy sy koppie vorentoe en agtertoe skud.

By: LXDing
Ding het Dingself nou ‘n nommer kleiner gelag – fokkit, Werner se brein is bepaald vindingryk EN fyn fiks…

Te dankie aan Funny bid Ding deesdae elke dag ‘n halfuur lank. Funny neem vir Ding na die gebedsmuur … waar Funny vir ‘n uur moerbal speel met Ding terwyl Ding die laaste halfuur ombid…

By: Girl van die Suburbs
LOL, ou kaneeltjie… watch… as die gogga eers gebyt het… dalk cha-cha  ek nog binnekort! Wie weet?

By: Kaneelsuiker
Haha, was snaaks hoe jy die Griekse god begin haat het!

So jy soek ‘n manier om te oefen as dit koud is? Mens kan lekker fiks word van bo-lyf oefening en hoe meer jy dit doen, hoe meer wil jy dit doen. Daai spiere wat brand raak verslawend

As ek nader aan Pretoria gebly het sou ek met jou dans. Dis regtig goeie oefening!

By: Girl van die Suburbs
Ek dink die siel gaan spyt wees…… Ek het wel eers permissie gevra voor ek ga’t staan en veldbrande veroorsaak…     :mrgeen:

By: Girl van die Suburbs
NEEE??? Regtig?

Laat ek gaan kyk…Ek kan ‘n ope uitnodiging mos nie weerstaan nie!