Comments on: Om geduldig te wag…

By: Girl van die Suburbs
Dankie vir die lees Boends!

By: Girl van die Suburbs
More Tweelingkindjie

Ja, as ek na my ma kyk… die het skoon ‘n historektomie gehad oor die PMS so erg was….

Ek weet ek moet begin leef! Ek weet…. Maar iets hou my terug, Ek het serious introspeksie nodig.

By: Girl van die Suburbs
Jissie annderster, Lyk my geloof en godsdiens het nie so seer reels nie maar daar is wel baie fyn detail…  Gifts… Hmmmm….. Ek het so baie om te leer…

By: Girl van die Suburbs
Jissie Beeps

Jy is darem wys. Ek sal verseker by Dischem ‘n draai gaan maak. Ek raak nie kwaai saam die PMS nie, ek raak huilerig en voel unloved… Dankie tog, dit klink vir my daar is raad. As ek nie regkom nie sal ek jou aanbod aanvaar en sal jou laat weet.

Jou jongste is vreeslik wys, want dit is wyse woorde. Hoe meer ek probeer om my Here te leer ken, hoe voller word my bord en ek kom by niks uit nie.

Ek gana verseker daai stukkies lees, maar vanaand wanneer ek stil en rustiger is…

Weereens dankie!

By: Girl van die Suburbs
Jammer vir die dag se stilte….. Die komper se hardeskyf het gegroet….. Heerlik. Maar gelukkig het ons plan gemaak en ek is weer aanlyn!

Hello wêreld!